Apostroof

R236,00

Fanie Olivier se treffende nuwe digbundel handel byna uitsluitlik oor die siekte en sterfte van sy geliefde vrou, Rike, en is aan haar opgedra. Dit is aangrypende, gestroopte en deerniswekkende verse deur ’n digter wie se stem veels te lank stil was.by ‘n weerbegintoe, destyds, was mens dapperdwaas en dom,het liefde orals in kosmosplate uitgeblom.nou trap jy dubbeltjie versigtig, aalwynkrap en die bitter van pyn laat jou stom. gedagte‘n teks bring altyd iets in berekening.die lewe, eweneens in sy verrekeningvan soveel sonne, soveel mane, soveel,rym dit op dat, spel uit in sy betekening.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154895

Number Of Pages

64

File Size

0.22 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-04-2010