Anna Atoom en die magnetiese meermin

R183,00

Ton is weg, Brak is onsigbaar en admiraal Atoom se lewe is in gevaar – dit alles te midde van ‘n grootskaalse wetenskaplike ingryping in die natuurlike balans van die aarde: Uranus Draak wil die magnetiese pole skuif in ‘n poging om aardverwarming te keer. Sal Anna en professor Sabatina die wêreld se slimste wetenskaplikes daarvan kan oortuig dat Uranus se plan op ‘n ramp afstuur? En hoe hou Ton se verdwyning verband met Uranus se bose plan?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054894

Number Of Pages
File Size

0.96 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-04-2012