Anderkant die vloedwaters is ’n storie met onstuimige onderstrome. Dr. Bernard Linde laai een stormnag ’n vreemde vrou op – en sy verdwyn net so skielik weer uit sy lewe. Een ding wéét hy: Hy gaan nooit weer dieselfde wees nie.

Anderkant die vloedwaters
R116,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780798168700 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.50 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 06-10-2014 |



