Met haar eerste skreeu het die nalatigheid van ’n verpleegster haar hele lewe verander. Nou moet Bronwyn aan haar nuwe identiteit gewoond raak, haar nuwe lewe beplan. En dis fyn verweef met dié van Gideon Neethling.

Anderkant die môrester
R264,99
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799353624 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.59 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-10-2011 |



