Agent Snoet en die hondelewe

R160,00

<p>Agent Snoet en die hondelewe is die derde boek in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks. Agent Snoet is ’n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Net soos in die ander twee boeke, moet Snoet en Felino in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en beleef hulle ongelooflike avonture. Hierdie keer moet hulle ‘n baie BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm… maar as Felino nie oppas nie, is hy sy eie (laaste) lewe kwyt! Daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor. Alistair Ackermann se treffende volkleurillustrasies maak hierdie unieke Afrikaanse strokiesreeks ’n treffer onder jong lesers.</p>

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799372687

Number Of Pages
File Size

14.24 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

29-10-2014