Ag, Ma, whatever!

R325,00

Is die bangmaakstories oor jou kind se tienerjare waar? Is daar ‘n regte en verkeerde manier om ‘n tiener groot te maak? As ouers wil ons ons goed van ons taak kwyt. Ons wil ons kind veilig hou, maar ook toerus vir die lewe. Hierdie boek is ‘n praktiese gids van ‘n dokter en ma van vyf, vol nuttige inligting oor kwessies waaroor baie ouers kopkrap, soos: Hoe jy met jou kind kommunikeer Alkohol en dwelms Bedorwe brokkies Tieners en seks Slegte maniere en ongeskiktheid Swak prestasie op skool Eetversteurings Pornografie en die internet

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057239

Number Of Pages
File Size

1.48 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-06-2013