Afstande

R379,99

Afstande is ’n aksiebelaaide reisavontuur vol ontdekkings, uiterste ervarings en hand-tot-hand-gevegte, dit is ’n verhaal van verraad en broedermoord, bevolk deur waarsêers en hekse, fanatiese profete en hul kranksinnige profesieë, voetsoldate wat leef van varkbloed en asyn, mense wat elke dag begin met die slag van ’n offerdier.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624051107

Number Of Pages
File Size

1.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011