Absoluut Einstein

R185,00

Die outistiese Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia ‘n ogie oor hom hou. Sy’s die enigste meisie in die skool se Robotika-groep, wat vir die Grottobot Fest ‘n robot bou en programmeer. Die Vuilhonde en Micha stamp eers koppe, maar Micha en Bees vorm ‘n onwaarskynlike vriendskap, en gou lyk dit vir Dylicia asof die groep seuns, Micha inkluis, haar nie meer nodig het nie. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624090410

Number Of Pages
File Size

0.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

13-07-2020