Abel se lot

R299,00

Boek twee in die Abel-trilogie.Ella Neser is met verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto’s van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer ’n inbraak uitloop op ’n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar ’n nuwe moordenaar in Doradopark?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798155908

Number Of Pages
File Size

1.23 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-07-2011