René sal enigiets doen om hul familiebesigheid uit vreemde hande te hou. Sy sal selfs die nuwe eienaar se proposisie oorweeg: dat sy sy minnares word … Hy is immers onweerstaanbaar, hoe kwaad hy haar ook al maak.

Aanloklike proposisie
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799352252 |
| File Size | 0.49 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-01-2012 |



