Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret… 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! DiĆ© boek bevat `n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se amusante avonture. 501 Lekkerlag-grappe is `n onontbeerlike grapgids, `n maat vir elke huis!

501 Lekkerlag Grappe
R120,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781868427031 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.74 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 07-09-2015 |



