Rolbosliefde

R95,00

<p>As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry.<br>Mark Lessing is platgeslaan ná &rsquo;n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma&rsquo;s en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig.<br>Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe. Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter &rsquo;n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875945

Number Of Pages
File Size

4.73 mb

Format

EPUB

Published

01-10-2025