Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde klante in sy pa se antiekwinkel opduik. Maar hierdie keer is daar ’n harige besoeker wat vir die volmaan tjank … Bastian moet help om die raaisel op te los rondom twee families wat al jare lank in ’n geveg gewikkel is.

Bastian Blom en die woedende weerwolf
R94,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799362213 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 6.32 mb |
| Format | EPUB |



