<p><b><u>DIE BOEK</u></b><br>Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3-leesboeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke1-10 aangeleer is.<br>Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.</p>

Leer my lees (Vlak 3 Boek 12): Tippie en Robin verf (Skooluitgawe)
R50,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780637010153 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 10.12 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 15-07-2025 |



