Drie moorde in die Baai

R300,00

Bianca Fabricious, hygromanskrywer en nuwe eienaar van die Strandlopergastehuis op St. Helenabaai, het skaars haar voete gevind of die uitsig voor haar kamervenster verander in ’n misdaadtoneel. Bianca probeer haarself as verdagte uitskakel en die regte boosdoener aan die kaak stel, maar dit veroorsaak ’n hele reeks onvoorsiene gebeure . . .   Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse.     

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798185097

Number Of Pages
File Size

1.20 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-07-2025