Die Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat ‘n jaarplan en vier kwartaalplanne. Die Onderwysersgids is volgens die KABV-vereistes ontwikkel en bevat leiding om enkelklanke, dubbelklanke, klanksamestellings, meervoude, verkleiningsvorme asook spel- en sigwoorde aan die Huistaalleerder te leer. Die Onderwysersgids word aanbeveel vir ouers en onderwysers. Die reeks is ontwikkel onder leiding van opvoedkundige kenner, Mart Meij.

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Klankboek vir leerders Onderwysersgids
R218,01
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781776073696 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 5.38 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 06-06-2025 |



