Die hart het geheime

R95,00

Claire Odendaal moet geld verdien vir haar verdere grade om sielkundige te word. Sy word ’n au pair vir die moeilike stiefdogter van wewenaar Adrian Lawrence, eienaar van ’n landgoed en ’n tegnomaatskappy. Claire en Adrian is aangetrokke tot mekaar, maar sy is ambisieus en hy wil nie weer trou nie. Daarby is Adrian se rokjagterbroer Wayne agter Claire aan en daar is kriminele aktiwiteite in die Lawrence-familie. Kan Claire Adrian vertrou? En wil sy in so ’n opset inpas?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875839

Number Of Pages
File Size

1.17 mb

Format

EPUB

Published

01-03-2025