Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika

R55,00

Sasol Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika bied ’n inleiding tot een van die mees komplekse en interessantste plantgemeenskappe in die wêreld. Hierdie veldgids bevat onder meer besonder treffende eksemplare en dié met kenmerkende fynboseienskappe. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die nuwe en ontluikende natuurkenner wys waar fynbos voorkom, hoe dit geëvoleer het en oorleef, en help om eksemplare in die natuur uit te ken

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781920572129

Number Of Pages
File Size

5.06 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

08-04-2013