Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.

Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika
R55,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781775844051 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 11.91 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 03-02-2016 |



