Soen My, Asseblief

R90,00

Met haar leeruitrusting en motorfiets is Anika nie wat Rynard as ’n “dokter” sou bestempel nie. Hy het onlangs die Krynauw Kliniek-administrateurspos by sy broer oorgeneem en was nie dié nuwe dokter te wagte nie. Daar’s dadelik ’n vonk tussen hulle, en hulle het noodgedwonge heelwat kontak met mekaar.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799399967

Number Of Pages
File Size

1.23 mb

Format

EPUB

Published

26-06-2020