Luzaan het haar hart vir liefde gesluit nadat Jacques haar in hul matriekjaar soos ’n warm patat gelos het. Nou stuur haar werk haar terug na hom wat sy voorgeneem het om nooit weer te sien nie. Die vraag is, gaan sy ná al die jare vir Jacques vergewe?

Oudit op Haar Hart
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799399134 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.95 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 25-02-2020 |



