Sanri Steyn 7: Vampiere van Vlermuishoogte

R140,00

Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte – ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie … waarom het Danté se pa ’n skaduwee soos ’n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799384185

Number Of Pages
File Size

5.80 mb

Format

EPUB

Published

01-08-2017