Liefde in die lug

R95,00

<p>Vir Armin en Gia is dit liefde met die eerste oogopslag toe hulle op ’n vlug tussen Dubai en Londen ontmoet, maar die noodlot gryp in. Toe hulle mekaar vyf jaar later weer op ’n vlug raakloop, is Gia getroud.<br>Byna drie jaar later kruis hulle paaie weer en alhoewel Gia intussen geskei is, is Armin nou verloof. Sal die vonk tussen hulle dié keer behoorlik ontvlam? En wat van die geheim wat Gia ten alle koste van Armin wil weerhou?</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875594

Number Of Pages
File Size

1.06 mb

Format

EPUB

Published

01-02-2025