Sy hart se lens

R90,00

Deliah Brink moet ’n artikel skryf oor haar jeugliefde se verlowing aan ”²n sepiester. Maar terwyl sy die verwerping van haar jeugliefde verwerk, maak die fotograaf Frank Wells ’n blywende indruk op haar hart.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799377804

Number Of Pages
File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Published

01-01-2016