Middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar ’n finansiële verknorsing en ’n liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida ná ’n beroerte te versorg.

Ver in die wêreld Kittie
R235,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799382655 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.62 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-02-2017 |



