Wilhelmina Radebe kom tuis

R295,00

Dié roerende roman was in 2011 naaswenner in LAPA se romankompetisie. Die leser ontmoet Wilhelmina in 1984 in Sebokeng as ’n skerpsinnige, wyse en enigmatiese een-en-tagtigjarige grootouma. Binne die broeiende, voortslepende politieke onrus bars geweld en chaos uit. Teen hierdie onstabiele agtergrond beleef sy weer haar kinderdae en ander herinneringe.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799365054

Number Of Pages
File Size

2.34 mb

Format

EPUB

Published

01-03-2014