<p>Haar kêrel is weg en sy broer is ongeskik arrogant en so so aantreklik …<br>Yvonne se kêrel verdwyn oornag en sy arrogante maar onbehoorlik aantreklike broer Kelvin stel ondersoek in. Hy laat haar nekhare rys met sy aanname dat sy ’n opperste flerrie is.<br>Sy kan hom nie verdra nie maar as hy die dag lus is is hy sjarmant begeerlik en laat hy haar hart in haar keel klop … En wat het in sy verlede gebeur dat hy vrouens so wantrou? Hy wys vir haar twee kante van hom: die agterdogtige buffel en die sensuele man van haar drome … Hy maak haar deurmekaar en sy moet fokus op haar soektog na Gert!</p>

Ek Vertrou Jou
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799394450 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.11 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-05-2019 |



