Toe die klok 12:00 slaan om die nuwe jaar in te lei besluit Annemi Morkel dat sy net een nuwejaarsvoorneme gaan hê. Dis om halsoorkop verlief te raak. Haar huismaat – Leana – trou oor drie weke en sy is dan die enigste een in hul vriendekring wat nog alleen is.

Halsoorkop Verlief
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799397383 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.43 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-10-2019 |



