Leroux is beslis een van daardie mans waarteen haar ma Riana altyd gewaarsku het. Té aantreklik té ryk en té wonderlik vir woorde. In kort – te goed om waar te wees en as sy nie oppas nie is sy verlief voordat sy dit weet. Maar gelukkig vir haar is sy immuun teen mans.

Lekkerder as Sjokolade
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799394177 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.42 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-04-2019 |



