Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof sy net oë het vir een ou – Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie…

Thomas@nagmerrie.net
R170,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799355963 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.62 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 24-11-2011 |



