Stalmaats 12: Afskeidsrit

R140,00

Daar le ’n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor. Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai. By die ryskool reel oom Dewald en tannie Maja ’n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras. Boonop moet hulle help om ’n spesiale "akteur" vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig. Maar dan gebeur iets wat alles deurmekaarkrap …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799355802

Number Of Pages
File Size

1.10 mb

Format

EPUB

Published

17-04-2012