Lente in ’n bottel

R90,00

Al haar wense vir ’n “storieboek-lewe” word in ’n bottel verseël en in die rivier gegooi. Maar toe dit ’n roeier met die mooiste blou oë rakelings mis, wonder Lente Pretorius of storieboek-helde nie dalk werklik bestaan nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799382389

Number Of Pages
File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Published

01-01-2017