Skreeu en ander verhale

R215,00

Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 22 uiteenlopende skrywers – van bekende skrywers soos Jan van Tonder, Riana Scheepers, Martie Preller en Jaco Jacobs tot opwindende nuwe stemme soos Lydia du Plessis en Johnny Malgas.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799355840

Number Of Pages
File Size

6.17 mb

Format

EPUB

Published

01-02-2015