Duinebesies

R180,00

Elle kan nie glo sy moet die Desembervakansie saam met haar oom Eddie en sy navorsingspan Namibië toe gaan terwyl hulle goggas vang nie. Maar die woestynuitstappie sorg egter vir meer opwinding as wat Elle in haar wildste drome kon dink.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362534

Number Of Pages
File Size

2.81 mb

Format

EPUB

Published

18-10-2013