Geliefde inwoner van ’n kusdorpie sterf in verdagte omstandighede. Haar vriendin Daleen soek na antwoorde maar ontdek net meer raaisels. Kriptiese waarskuwings en haar dogter se verdwyning suggereer ’n verband tussen die moord en vroeëre tienerverdwynings.

Dooiegety
R270,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799395686 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.19 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-08-2019 |



