As jy van moord droom

R270,00

<b>Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir spanningsromans</b>Erin se dogter het op ses verdwyn en klop 20 jaar later aan haar deur. Maryna praat vlot Chinees – sy is reusagtig en grotesk – het ’n dagga-gewoonte en is stuurs en stil. Dit sal enigeen van moord laat droom.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799399257

Number Of Pages

292

File Size

1.09 mb

Format

EPUB

Published

01-03-2020