<p>’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir HUISTAAL graad 4 tot 7!In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer!Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.</p>

Die skool vir Rampspoedige Talente en ander gelukkige stories
R180,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781776354368 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 2.47 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-04-2022 |



