Die pop gee Carli hoendervleis. Van die eerste oomblik dat sy dit sien. Maar Carli se sussie is mal oor die ou eenoog-lappop wat sy op die strand optel. Kort voor lank begin daar egter vreemde dinge in die gesin se vakansiehuis gebeur … en Carli is seker dis alles Elsie Eenoog se skuld …

Elsie eenoog
R25,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799357936 |
| File Size | 0.76 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 15-11-2013 |



