<p>Die Laerskool Reënboogrant gons oor die straatnommerdief. Wie steel soggens voor skool koperstraatnommers in die buurt? Shani is egter te besig om haar veel aan die stories te steur – sy en Liz is vasberade om vanjaar as dirigente vir die interlaer gekies te word. Maar Rachelle het haar eie idees oor Shani-hulle se dirigenteklere – en waar Rachelle is, is daar altyd moeilikheid …</p>

Reënboogrant Maats 1: Skelmstreke en kattekwaad
R75,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799356045 |
| Number Of Pages | 84 |
| File Size | 0.91 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 18-01-2012 |



