Ná tien jaar is Lente terug op Barrydale, naby die De Witts. Hoe hulle haar en Leo se liefde gekelder het, bly by haar. Sy moet Leo uit haar lewe hou, al breek sy ook in stukke.

Eerste liefde
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799349016 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.48 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 01-09-2010 |



