Walda brand steeds ’n kersie vir haar eksverloofde maar sy weet nie eens waar om hom op te spoor nie. Toe sy hom onverwags raakloop, herken hy haar nie. Vermakerigheid? Of herken hy haar werklik nie …?

Kolkende emosies
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799355635 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.48 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-05-2012 |



