Kara is skaars aangestel as goewernante op ’n afgesonderde eiland, of sy het haar bedenkinge. Wynand Hartman, bekende skrywer en oud-oorlogkorrespondent, is stug, ontoeganklik. Die eiland koester diep, donker geheime. Is dit ’n paradys, of ’n tronk?

Eiland van liefde
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799348460 |
| Number Of Pages | 200 |
| File Size | 0.63 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 01-02-2011 |



