’n Hand vol sterre

R240,01

<p>Die lyfwag: Lourens Marken is ’n vleier, ’n vrouehartdief … met ’n misdaadrekord. Wat soek hy werklik op die berg saam met die span wat in die TV-realiteitsoorlewingstryd om die miljoen rand meeding? Nét Ika Freylinck weet sy het haar vriendin se plek ingeneem, maar sy het ’n probleem … <br><br>Die verste ster: Mieke weet sy moet haar verspotte tienersimpelgeid hokslaan. Sy’s net navorsingsassistent vir Ian McLachlan, astrofisikus, half verstrooide wetenskaplike. Én dertien jaar ouer as sy. Maar sy’s besig om hopeloos te val – óf na die son, waar lig en warmte is, óf die donker duisternis in.</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799353761

Number Of Pages
File Size

0.97 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-05-2013