Nag van die monsters

R110,00

“RINNIE!” skree ek paniekbevange. My sussie spartel op die skerm om los te kom uit di greep van die monster. Dit voel of daar ’n suurlemoen in my keel vassit. Ek kan nie glo wat besig is om te gebeur nie. Hoe op aarde het my suster in ’n grilfliek beland? Dit klink soos iets uit ’n… wel, ’n fliek! Dis onmoontlik! Maar my oë is nie besig om my te bedrieg nie…

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799361032

Number Of Pages
File Size

2.99 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-01-2002