Moetie vir ’n mooi man

R90,00

Ilse besoek die Du Buisson-landgoed om ’n kruietuin te beplan – en word summier aangehou. Sy’s onbewus daarvan dat die onuitstaanbare Gerhard du Buisson geheime navorsing doen. En in sy laboratorium het net ’n botteltjie rooi naellak haar opgeval.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799349092

Number Of Pages
File Size

0.47 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-02-2011