Agent Snoet en die kattekwaad is die tweede aflewering in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks. Agent Snoet is ’n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Agent Snoet en Felino moet in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en ongelooflike avonture beleef – en daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor. Alistair Ackermann se treffende volkleurillustrasies maak hierdie unieke Afrikaanse strokiesreeks ’n treffer onder jong lesers

Agent Snoet en die kattekwaad
R160,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799378665 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 23.33 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 01-12-2015 |



