Suurlemoen!

R205,00

Daar is ’n paar basiese reels wanneer jy jou eerste
band begin …

1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak.
2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies.
3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie.

Ons het al die reëls oortree …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799358971

Number Of Pages

160

File Size

19.51 mb

Format

EPUB

Published

01-04-2015