Hawe vir haar hart

R95,00

<p>Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir ’n ander man. Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige op ’n passasierskip te gaan werk, al is sy as fisioterapeut gekwalifiseer, in die hoop om van alles en almal te vergeet.<br>Daar ontmoet sy ’n aantreklike Griek genaamd Alexander Dimitriou wat as skeepsdokter op die skip werk. Ná ’n ongeluk dra hy egter verskeie letsels met hom saam wat ’n verhouding onmoontlik maak. Tog kan hy nie ophou dink aan die vrolike krulkop met haar groen rokkies nie …<br>Sal die oop see vir albei genesing bring? Of sal die onstuimige branders van hul verlede hul liefdesbootjie sink?</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875068

Number Of Pages
File Size

1.03 mb

Format

EPUB

Published

01-02-2024