Oliver Twist se stryd om aan die lewe te bly begin die oomblik van sy geboorte en hou aan terwyl hy groot word. Nadat hy die moeilike tye in die weeshuis deurstaan het, word hy in ‘n lewe van misdaad in die donker w¨«reld van die strate van Londen gedompel. Oliver sukkel om van die slegte Fagin en Sykes, wat vasberade is om sy lewe te ru¨«neer, te ontsnap. Aangepas vir Oxford Storieboom deur Antoinette Stimie

Storieboom Fase 18 Klassieke Stories: Oliver Twist
R177,95
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780190408053 |
| Number Of Pages | 0 |
| File Size | 5.23 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 0 |
| Published | 07-07-2014 |



