Snapit! Donker Web – die skooluitgawe (EAT) e-Antwoordgids (1-year licence)

R145,00

SeiKlo se alles-in-een Snapit! studiegids-reeks stel jou in staat om vinnig te snap waaroor jou voorgeskrewe werke handel.

Dié Snapit! e-antwoordgids (ISBN 9781775990000) bevat voorgestelde antwoorde as memorandum vir al die pre-lees aktiwiteite én ‘toets jouself’ vrae in die gelyknamige Snapit! studiegids (ISBN 9781776302826) vir die verkorte skooluitgawe van die voorgeskrewe roman, DONKER WEB, uit die pen van Fanie Viljoen. Die antwoorde is georganiseer per aktiwiteit en hoofstuk en dien as riglyn vir assessering.

  • Titel: DONKER WEB
  • Uitgawe: SKOOLUITGAWE (SU)
  • Reeks: Snapit! e-Antwoordgids
  • eISBN (eboek): 9781775990000
  • Outeur(s): Z Kloppers & M Seigels
  • Uitgewer(s): SeiKlo Uitgewers
  • Publikasie: Januarie 2023
  • Kategorie: Roman (Prosa)
  • Formaat: Digitaal / eBoek
  • Omvang: 80 bladsye

Vir meer inligting, besoek ons webtuiste www.seiklo.co.za of stuur ’n epos aan die SeiKlo Snapit! Span by snapit(at)seiklo.co.za. #snapitstudies

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781775990000

Number Of Pages
File Size

8.35 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

10-01-2023